Landbou Feature: Dié vasvatter-vrou

Dié vasvatter-vrou is die hoof van een van SA se voorste bees- en vleisondernemings, waar jy jou man moet staan! “Ek het nooit gedink ek moet myself in ’n manswêreld probeer bewys nie. Ek het altyd geglo mense is gelyk en het gelyke vermoëns en jy pak dit so aan.” Dis ’n dag ná internasionale […]